Welkom
Hartlik welkom by die webblad van die NG Gemeente Franschhoek. Wees dus asseblief geduldig terwyl ons webblad weer van vooraf opgebou word. Lees intussen by Visie/Doelwitte ons gemeente se droom. By Visie/Agtergrond kry u so ’n prentjie van die gemeente en die Franschhoek-gemeenskap.
Ons kontakbesonderhede en e-posse is reeds herstel. Sien “Kontak”. U kan ook reeds weer by Huwelike vir die nodige vorms gaan soek. Ons kon ook reeds die Foto-album aan die gang kry.
Die plaasmark ("Franschhoek Farmer's Market") begin weer op 2 Oktober 2010 (Elke Saterdag onder die bome voor die Kerksaal. Klik hier vir meer besonderhede.)
Die Franschhoek Kersmark word van 29 Oktober tot 7 November 2010 in die Stadsaal, Franschhoek gehou. Kontak Amelia Schwenke by amelia.schwenke@gmail.com
of 086-719-1607 vir meer besonderhede.